Check hom

Vaping vs Smoking. Final Battle. Fight!

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae3 Eiertjies

Deur Thys Nywerheid Toe ek ‘n standard sewe laaitie was het ek skywe ontdek. Dit het my soos ‘n regte diktril laat voel. Elke keer as ek ‘n sigaret in my mond gesit het het ek geskiem ek is net so fokken cool soos Slash – nevermind dat ek nie sy hare of kitaar skills gehad het nie. Welcome to …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeVaping vs Smoking. Final Battle. Fight!
Check hom

Dis naweek, kom ons fokken rol!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin10 Eiertjies

Dis weer tyd om te wen! Die flavour wat die meeste votes in die comments kry voor Sondagaand, word na een van julle gestuur wat vir die flavour van die week ge-vote het. Sien ons fancy flavour chart aan die onderkant van hierdie post. Jy kan vir enige flavour vote wat nie reeds as “Wenner” aangedui is nie. Maak seker …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken rol!
Check hom

Hoe die fok hou ek op rook?

In Snotstories, Watkykjy Tips deur griffin14 Eiertjies

As jy ‘n pakkie van 20 skywe per dag longe toe jaag, is jy besig om ongeveer ‘n grand per maand weg te fok. Of R12k per jaar. Jy rook ‘n hele Desembervakansie weg elke jaar. Teen R1000 per maand spandeer jy ongeveer R33 per dag op sigarette, min of meer ‘n pakkie. As jy R1200 per maand op skywe blaas …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHoe die fok hou ek op rook?