Check hom

Die Pan Perde en die 2021 Bull Run – dit was nou fokken dik pret!

In Snotstories, Travel deur griffin1 Eiertjies

Ons het julle reeds vanoggend vertel  van wat by die 2021 Weg Ry & Sleep Bull Run gebeur het, maar wil tog net ‘n spesiale post doen vir ons span stoetmerries wat by verre in die minderheid was in terme van deelnemers, maar ook by verre die coolste span was. Die girls het nogal die koppe laat draai. Myne veral …

Share dit faktap
griffinDie Pan Perde en die 2021 Bull Run – dit was nou fokken dik pret!
Check hom

Die jaarlikse Weg Ry & Sleep Bull Run is soos Oppikoppi vir karre en dit was kaklekker!

In Snotstories deur griffin2 Eiertjies

Maats, die Noordkaap is ‘n fokken ongenaakbare, droë plek. Dis daai section van jou Joburg na Kaapstad vlug wanneer jy by die venster uitkyk en net fokol in bruin sakerings onder jou sien en skiem: “Jirre…” Een van daardie streke is Vanwyksvlei. Verlore en vergete, amper. Dis asof Vanwyksvlei al Prieska se ou, verslete skoolklere as hand-me-downs gekry het en …

Share dit faktap
griffinDie jaarlikse Weg Ry & Sleep Bull Run is soos Oppikoppi vir karre en dit was kaklekker!