Sy is gebore as Vanessa Minnillo op ‘n air force base in die Philippines. Haar ma is Filipina en haar pa is Amerikaans met ‘n Itialiaanse, Ierse, Joodse en Russiese afkom, so hierdie goose is ‘n mix van ‘n moerse klomp ethnicities. Geen wonder dus dat sy voor haar acting career met die kroon weg gestap het by Miss Teen …