Check hom

Van Coke Kartel – “Wie’s Bang?” comic book

In Zefshop deur griffin

Die afgelope maand of wat het Blink Stefanus saam met griff gewerk aan 'n reeks comic books genaamd "Wie's Bang?" vir Van Coke Kartel as deel van hulle launch campaign vir hulle album later in die jaar. Hieronder is effens van 'n press release en so paar pics wat julle min of meer 'n idee sal gee van die illustration …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVan Coke Kartel – “Wie’s Bang?” comic book