Check hom

Laaste fun recap voor die Pan Perde volgende week vertrek vir die 2021 Bull Run in Van Wyksvlei!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Julle weet dit teen hierdie tyd seker al, maar die Pan Perde is ‘n all-girls team wat vanaf 7-10 Oktober, 2021 aan hulle derde Bull Run gaan deelneem by Vanwyksvlei in die Noord-Kaap. Watkykjy volunteer as hulle media partner en ons gaan hierdie jaar saam met die span merries na die Bull Run om alles te dokumenteer en ‘n video …

Share dit faktap
griffinLaaste fun recap voor die Pan Perde volgende week vertrek vir die 2021 Bull Run in Van Wyksvlei!
Check hom

Watkykjy interview die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem van 7-10 Oktober!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Die Pan Perde is ‘n all-girls team wat vanaf 7-10 Oktober, 2021 aan hulle derde Bull Run gaan deelneem by Vanwyksvlei in die Noord-Kaap. Watkykjy volunteer as hulle media partner en ons gaan hierdie jaar saam met die span merries na die Bull Run om alles te dokumenteer en ‘n video aan mekaar te sit van die hele storie. Fok, …

Share dit faktap
griffinWatkykjy interview die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem van 7-10 Oktober!
Check hom

Ontmoet Purple Rain van die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

UPDATE: Jis-jis! Julle is fokken cool! Ons het gister twee donasies vir die perdjies ingekry – JL Van Rooyen het 200 skille gesweef en JT Maritz het 250 pitte geplant. Moerse dankie, julle! Elke bietjie help met die girls se kakduur expenses. Dan moet ons ok spesiale melding maak van ‘n company wat na vore getree het met ‘n befokte …

Share dit faktap
griffinOntmoet Purple Rain van die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem!
Check hom

Ontmoet Dark Moon van die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem!

In Snotstories deur griffin2 Eiertjies

UPDATE: Daar was ongelukkig gister geen donasies vir die girls nie. Nie eers ‘n sent nie. Weet julle wie het ‘n sent gekry? Jacob moerefokken Zuma. Ai man. Sulke gut punch. Jy kan nog steeds vir jouself ‘n kaartjie koop vir die event wat 6-10 Oktober plaasvind, so fokken doen dit net en kom kuier saam met ons almal! Ons …

Share dit faktap
griffinOntmoet Dark Moon van die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem!