Ons het julle sowat twee weke gelede vertel van Valiant Swart wat ‘n konsert en veiling hou ten bate van moerse duur mikrochirurgie wat sy vrou, Lanelle in Engeland moet ondergaan. Tickets na hierdie show by die Blue Crane Restaurant in Pretoria het binne ‘n uur uitverkoop, so as jy lucky genoeg was om tickets te kon kry, sien ons …
Valiant Swart se show en auction word vanaand 18:30 verniet ge-live stream. Gooi nou ‘n reminder!
Valiant Swart se belangrikste gig en ‘n veiling gebeur Donderdag 27 Januarie in Pretoria.
UPDATE: ‘n Hele paar mense het gevra hoe hulle direk kan ondersteun met geldelike bystand. Daar is spesiaal ‘n rekening vir Lanelle se operasiekostes geskep: L. Nolte Standard Bank Spaarrekening nr 10163465868 Hermanus Tak 050312 Alhoewel Valiant Swart al vir dekades lank in die kollig en op stages regoor Suid-Afrika optree en al ‘n huishoudelike naam is, is hy maar …
Valiant Swart se Eric Clapton signature Fender Strat is onder die hamer en jy het tot middernag om die outjie te score!
Waar is al julle collectors van epic dinge? Hier is iets genuine befok en baie uniek vir jou collection! Ek is self ook ‘n tipe collector van goetertjies, ditjies en datjies en soms raak ek sommer so koorsig van die koopsiekte. As ek my rug op myself draai, dan fokken koop ek iets. Meestal cool stuff maar daar is ook …
Vloek en Afrikaanse musiek – kiefpiele of kak styl?
Kyk, jy kan moontlik genoeg navorsing oor vloek in Afrikaanse musiek doen om ‘n doktorsgraad of twee langs jou kaggelkakkies uit te stal, so vandag gaan ons beslis net ‘n briekmerk op die oppervlak los. Jy weet ook hoekom jy verkies om te vloek al dan nie. Daar is so baie faktore wat moontlik ‘n rol kan speel: jou opvoeding …