Check hom

Dis Valentynsdag! Loop haal jou tjoklits, tissues en tulpe. En kalmeer julle gulpe.

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

So, dis alweer 14 Februarie en daar is, soos elke jaar, weer gemengde gevoelens onder homo sapiens oor die waarde en betekenis van Valentynsdag. Party mense raak opgewonde en hulle gesigte verhelder sommer as die beweerde “dag van liefde” aanbreek, terwyl ander net hulle koppe skud en die hele spul bekyk asof dit ‘n godsdientige kultusgroep is wat iewers op …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesDis Valentynsdag! Loop haal jou tjoklits, tissues en tulpe. En kalmeer julle gulpe.