Check hom

Kakpraat is koning in die Vuildriehoek

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

Plekke soos V'town in die Vuildriehoek het 'n hele lot urban legends en kakstories, meestal as gevolg van die extreme boredom verbonde aan small-town living. Baie daarvan was skoolgrondpraatjies soos dat jy sal uitpass as jy bordkryt onder jou tong sit, wat natuurlik loutere kak is. Daar was ook iets weird aan Coke en 'n Disprin drink, maar ek kon …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieKakpraat is koning in die Vuildriehoek