Check hom

Score ‘n ticket na Up The Creek festival. Swellendam, 2-5 Feb.

In Kompetisie deur griffin3 Eiertjies

Ons gee alweer iets weg. Donnerse ons wat altyd so blerrie gaaf is. Jy staan die kans om ‘n ticket te wen na hierdie jaar se Up The Creek Festival toe. ‘n Single ticket. Daar is geen ander kaartjies daarbuite in die interwebs om last minute te wen nie, so ons is jou enigste hoop. Hierdie gaan ‘n vinnige enetjie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinScore ‘n ticket na Up The Creek festival. Swellendam, 2-5 Feb.
Check hom

Sewe stop ‘n go’s, vyf joints en ‘n Trans-Farmer

In Snotstories deur griffin6 Eiertjies

Johnny Goldfinger gee vir ons so bietjie feedback oor die naweek wat hy by Up The Creek gewen het hier op Watkykjy … Sewe Stop 'n Go's, Vyf joints en 'n Trans-Farmer Ek sit hier terug in my kantoor half nege op 'n Maandag oggend met 'n moerse smile op my gesig. Die post-mortem van die naweek het nou net …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSewe stop ‘n go’s, vyf joints en ‘n Trans-Farmer
Check hom

Up the Creek: 3-6 February 2011, Breederiver, Swellendam

In Watkykjy Gigs deur griffin6 Eiertjies

As jy fokol leave gehad het in 2010 en lus is om te recharge in befokte surroundings, is hierdie dalk 'n opsie vir 'n lekker rustige naweek getaway met van die beste musiek wat SA te offer het. Hier is al die info wat jy nodig het as jy dit oorweeg om die Up The Creek Music Festival by te …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinUp the Creek: 3-6 February 2011, Breederiver, Swellendam