Deur Meisie Hierdie naweek het net weereens my opinie oor die Britte hervestig. Hulle is fokken onnosel en psychotic. Ek mag effe meer mislik oor die land en sy mense klink as gewoonlik, want ek het nou net van ‘n moerse lekker vakansie in SA afgekom en glo my, dit is nie maklik om tevrede te wees met jou surroundings …
‘n Vis in die water
Share dit faktap
Tyd vir Arries: Die Noord-Suid Divide in die UK
(deur meisie) Die United Kingdom is ‘n klein eiland, noord van Afrika en so effe skuins links van die res van Europa. Die effe links maak op vir die aweregses onder die Engelse. Wag, ek stop eeder hier voor ons op ‘n tangent afgly, heeltemal koers verloor en dink dit gaan actually oor lelike uniforms en almal weer begin baklei. …
Share dit faktap
Druk hom in die rooi: Slow Ride
Toe Bra Briek se joppie hom 'n maand of wat gelede Londen om stuur was die kaarte klaar op die tafel. Ons sal moet opvang oor vamelee dae want dis reeds amper twee jaar gelede wat ons mekaar gespek het en fokken baie bier het al in die see geloop sedert toe. Ek het ook al begin vragvliegtuie huur vir …
Share dit faktap