Die ouens van http://twentyjourney.com/, Sean, Sipho en Wikus, het weer bietjie hulle travels gaan update en bevind hulleself op hierdie gedeelte van die wedstryd in die Noord-Kaap. Daar by Pofadder, Springbok en Upington se wêreld. Mooi plekke, hoor. Baie mooi… Hierdie post is 66 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,212,589 post views in …
Share dit faktap