Check hom

Dis weer Tweefontein Melkery se year end function met Even Cowgirls Get The Blues (Part VII)

In Watkykjy Gigs deur griffin

Ons noem dit nou sommer maar Die Melkery se jaareindfunksie want dis nou al die sewende jaar in ‘n ry wat die South African Blues Society hierdie jol aanbied. Even Cowgirls Get The Blues Part VII is die beste low-budget mini festival tipe party wat op ‘n plaas gebeur, met die beste entertainment wat jy hierdie tyd van die jaar sal …

Share dit faktap
griffinDis weer Tweefontein Melkery se year end function met Even Cowgirls Get The Blues (Part VII)
Check hom

Dis fokken pay day! Yay! Koop tickets na #BFF2019 wat vandag begin!

In Watkykjy Gigs deur griffin

Boutique Farm Festival se hekke maak vandag 15:00 oop! As jy beplan om net daar op te daag en nie tickets online te koop teen R375 nie, kan jy by die hek nog tickets kry teen R400 elk terwyl daar stock is. In totaal is daar net 400 kaartjies beskikbaar na #BFF2019. Die rede vir die limited tickets is om …

Share dit faktap
griffinDis fokken pay day! Yay! Koop tickets na #BFF2019 wat vandag begin!
Check hom

WONDERboom! The Boutique Farm Festival interviews!

In Rolbees Reviews, Watkykjy Interviews deur Rolbees

Ek wag al lank vir die einde van Januarie! Hoeveel maande is in hierdie fokken maand? Goeie bliksem! Maar ek wag nie net lank om my pay te kry nie, ek wag ook vir die Boutique Farm Festival om in volle swang te begin! Daar gaan meer as twintig bands in aksie wees die naweek. Ek het so vier ge-interview …

Share dit faktap
RolbeesWONDERboom! The Boutique Farm Festival interviews!
Check hom

Even Cowgirls Get The Blues Part VI

In Rolbees Reviews deur griffin

Howzit, Griffin hier! Ons het ‘n vinnige Haasdas se Nuuskas newsflash vir al julle blues fans. Ons het verlede naweek ingepop by die SA Blues Society se jaarlikse Even Cowgirls Get The Blues Festival by Tweefontein Melkery. Daar was heelwat minder konsertgangers en kampeerders hierdie jaar maar dit was ‘n moerse besige naweek wat rock and roll oor die hele Gauteng …

Share dit faktap
griffinEven Cowgirls Get The Blues Part VI