Dis soms moeilik om kop te hou met al die reekse wat mens stream op al die verskillende platforms daarbuite. Die main rede hiervoor is dat meeste van ons die reekse binge, dan aanbeweeg na die volgende reeks en dan te vergeet om ons ou gunsteling reekse te weer op te soek om te check of daar al nuwe seasons …
Warm up your weekend with some magic!
Need more streaming goodness? Check out our top 10 list of movies and TV series picks from The Plumlist. It is my to-go-to website when I’m stuck for streaming ideas from Netflix, Showmax and Amazon Prime: #10. How to be better at life: 10+ shows to teach you how No matter where we are in it, life holds many mysteries …
Share dit faktap
Nostalgie! ABC Waspoeier en Pinocchio episodes 16 tot 20
Om jou Dinsdae effens meer draaglik te maak in 2020, het ons besluit om bietjie nostalgies te raak. Ons gaan probeer om elke week ou TV shows, veral shows uit baie van julle se kinderdae, asook ou TV advertensies, uit te grawe en hier op Watkykjy te plak. Maybe is jy heeltemal te fokken jonk om enige van hierdie kak …