Dag 50! Waddefok is even happnening, huh? Ek gaan vir julle met ‘n moerse kort preek die naweek instuur – die voices of reason raak al hoe minder daarbuite in Facebook-land. Daar was eintlik baie min om mee te begin, actually, maar die covid19-fokop skyn ‘n moerse bright torch op al jou nie-so-bright vriende, familie en kennisse. ‘n Basic resep …
1 - 1Share