Check hom

Pomp ‘aai Duitse turbo rave jonguh!

In Fokken Zef Videos deur Christo Brandbruggies

Ek ontmoet moer baie Duitsers in my job, en ek het besef jy kry blykbaar net twee soorte mense in daai land. Die droë ou siele (meestal met kak sif tande) met geen sin vir humor/persoonlikheid nie, en die maller as 'n Capey op 'n papsak en tik binge-mal (ook met kak sif tande). Daar is definitief 'n moerse cultural …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Christo BrandbruggiesPomp ‘aai Duitse turbo rave jonguh!