Ek het vir Tuin (oftewel Tanya Schoeman) net ‘n bietjie meer as twee jaar terug ontmoet by ‘n birthday party daar by Railways in Centurion. Nie rerig geweet wat haar vibe was nie maar ek het ‘n paar maande vroeër iets gelees op die interwebs van ‘n kompetisie by Innibos 2016, of so iets. Die Jonathan Peyper band se fans …
Tuin – klein botteltjie, groot ballas!
Share dit faktap
Hoe rock ‘n roll is Hard Rock Cafe in Menlyn?
Saterdagaand het ek vir die eerste keer in dekades die pad voor Menlyn Shopping Centre omgery aan Atterburyweg se kant. Dit het my heavy flashbacks gegee. Van Vrydae aande se skateboarding in die back storage rooms van die ou Menlyn Park tot ons fucked moeg was. Chesterfield sigarette, WASP, Dead Kennedys, Toy Dolls, Skull Grinder wiele op Pick and Pay …
Share dit faktap