Check hom

Vier kanse om Foo Fighters te gaan kyk en ‘n Silverstar Experience te wen!

In Kompetisie deur griffinRek jou bek

Toe ons Vrydag getune het dat dit jou laaste kans was om Foo Fighters tickets te wen, was dit ‘n blatante liegstorie gewees. Vier ouens in Joburg kry nog ‘n kans om double tickets te wen, komplimente van Tsogo Sun. Hulle gee sommer ‘n hele Silverstar Experience weg met hulle Dave Grohl Nice Guy kompetisie en dit sluit vir elk …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVier kanse om Foo Fighters te gaan kyk en ‘n Silverstar Experience te wen!