Check hom

Ramfest 2014: Metal, modder, marabse en monstergees!

In Watkykjy Reviews deur griffinRek jou bek

Ons het glad nie verwag dat Watkykjy-Suid hulle Ramfest report sou uitrkry voor Watkykjy HQ nie. In die Kaap is dinge heelwat stadiger as hierbo, maar ons haal ons hoed af vir Chopper en sy bende. Hierbo was dinge rof gewees, nie dat ons verskonings maak nie… Soos met Oppikoppi het Ramfest in een van daai musiekmonsters verander oor die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRamfest 2014: Metal, modder, marabse en monstergees!