Check hom

Kak cabbies – Die Triumph TR6

In Snotstories deur griffin

Die Britte, alhoewel hulle oor die algemeen stokke in hulle holle het, is glad nie sleg met karbou nie. Kyk byvoorbeeld na die oorspronklike Mini uit die 60’s uit. Dik suksesvol. Huge. In fact so goed dat BMW dit in 2003 oorgeneem het en nog ‘n groter sukses daarvan gemaak het. Ironies genoeg het die Britte se kak met karre …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKak cabbies – Die Triumph TR6