As jy die reeks Lucifer kyk, sal jy weet dat Tricia Helfer Lucifer sa ma is. Sy was ‘n doodgewone Kanadese plaasmeisie tot sy in 1991 op die ouderdom van 17 deur ‘n scout vir ‘n modeling agency ontdek is terwyl sy in ‘n ry vir ‘n movie gestaan en wag het. Minder as ‘n jaar later het sy die …