Net toe ek Government begin prys vir hulle great werk met meeste Covid19-besluite sover, kom daai Gogo-tjie Zuma met haar onbevoegde gebrabbel alweer. Tietkop Patel doen nie veel beter nie, by the way. Wat het my besiel om te dink dinge gaan verbeter gedurende ‘n krisistyd? Good luck aan almal in hulle industries om uit te figure presies wat jy …
Share dit faktap