So hoe was jou Valentine’s Day? Het jy bietjie gescore of het jy soos ek maar ‘n tunaslaai gebrou en gevreet sodat jy darem ruik asof jy Valentine’s Day geniet het? Het jy ten minste onthou om Sex in Afrikaans te kyk? Die hele reeks is nou besikbaar om te stream en dit cover die volgende topics: Episode 1 – …
Sex in Afrikaans – Rian Van Heerden gesels oor nuwe kontroversiële Afrikaanse doccie wat op Valentine’s Day drop.
Check, die meerderheid Afrikaners like dit net mooi fokol om oor seks te praat nie. Behalwe vir missionary position binne ‘n huwelik eenkeer per kwartaal, is seks ‘n vuil gedoente vir mense met ‘n bybel in die bedkassie. Maar hierdie komende Maandag, nogal op Valentine’s Day, gaan Suid-Afrika beslis daaroor gesels. Rian Van Heerden is bekend daarvoor dat hy soms …