Check hom

That Other Monday Show – JZ’s Jet Plane.

In Wat is nuus? deur griffinRek jou bek

Raak jy steeds befok wanneer jy ons president se naam hoor? Maak die nuus wat jy elke week moet lees jou heeltemal befok? Ons ook. So ons het die naweek besluit om so bietjie van ‘n local nuus show te skiet, want fokken niemand anders doen dit nie. Ons roep hom “That Other Monday Show” want ons het fokol verbeelding …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinThat Other Monday Show – JZ’s Jet Plane.