Check hom

Maak uit, freak nê, dis Scientology

In Snotstories deur Chopper Charlie41 Eiertjies

Dit het als begin met 'n Scientology vraelys wat hier by die huis aangekom het. Dis dus hulle wat dit begin het, en nie ek nie. Wou dit net fokken duidelik maak aan die begin. Raait, ko's gaan. Baie van julle het seker al gewonder oor die Scientology-ding, veral nadat Nicole Kidman blykbaar vir Tom Cruise gedump het hieroor. Bra …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieMaak uit, freak nê, dis Scientology