Belangrike datums en SA public holidays vir 2010

In Watkykjy Tips deur griffin

So nou en dan maak ons die lewe bietjie makliker vir julle marabsies met ‘n tip hier en daar. Vandag gee ons vir jou so paar belangrike datums vir 2010: SA Public Holidays, Springboks Trinations, Super14 en Fifa World cup. Hierie is alles  Outlook Calendar datums. Dis easy: Right Click hieso en “save as”  vir 2010 se datums vir Outlook …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBelangrike datums en SA public holidays vir 2010