Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Vandag s’n regtig kort en kragtig – One Minute Time Machine is net onder die 6 minute lank. So hierdie James dude wat baie herinner aan Paul Rudd vir een of ander rede, het ‘n time …
Share dit faktap