Check hom

Thys Nywerheid se splinternuwe album!

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Hierdie band is fokken lekker. Jy sien, karma beloon my nou die afgelope twee jaar vir al die befokte musiek wat ek gemis het terwyl ek in die 9 tot 5 tronk was en net na kantoorklanke moes luister. My geskiedkundige kennis van SA musiek is nog slightly beperk en disjointed, maar elke week leer ek meer en meer. Hoop …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesThys Nywerheid se splinternuwe album!
Check hom

Afrikaans is die grootste en beste taal op aarde, hoor. Regtig. Fokken sweer.

In Kief musiek deur griffin

Afrikaans is groot! Dis die grootste taal in Afrika! Afrikaans is groot! Dis harder as Amerika! Dis die grootste taal in die wêreld, dit moet julle glo Dis die beste taal op die aardbol, in die hemele daarbo orals praat die mense dit, in sy glansryke gloria in Rykshaviek en Moskou en selfs in Pretoria Dis die roepstem van ‘n …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAfrikaans is die grootste en beste taal op aarde, hoor. Regtig. Fokken sweer.
Check hom

Die ware verhaal van Frank en Yolanda

In Snotstories deur griffin

Hey bra   Ek het nou-die-dag die Lette van Gansbaai storie gelees en gedink dit was poessnaaks. Ek het  'n ruk terug 'n soortgelyke ware storie geskryf oor mense van Danville wat by ons gebly het. Shot! Thys Nywerheid Deur Thys Nywerheid Ons het ‘n garden cottage by ons huis hier in Snorcity wat ons uithuur vir ekstra zak en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie ware verhaal van Frank en Yolanda
Check hom

Juanita verban in Ysland

In Snotstories deur griffin

Hierie is so vier jaar terug deur een van ons tjommies Thys Nywerhied geskryf en het nogal vandag betrekking: "Die alombekende Afrikaanse treffer “Skarumba” is onlangs deur die regering van Ysland verban omdat die liedjie “Skarumba” woorde en frases bevat wat vulgêre betekenisse in Yslandies het. Die frase “Ahadi hooi Skarumba!” kan letterlik in Yslandies vertaal word as “Ek wil …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJuanita verban in Ysland