Check hom

Thieve is terug met Extra Ordinary

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

OK, in case julle nie gehoor het nie. Thieve is terug! Die laaste keer wat ek Thieve geluister het was probably in 2009. Hulle was vir my net nog ‘n Bellville Rock City band. AKing lite. Daar was ‘n paar catchy tunes maar verder was dit redelik average vir my. And that was that. Nooit weer van hulle gehoor of …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesThieve is terug met Extra Ordinary