Check hom

Sangoma Sandilands & Jou Pa se Posse – Maanskyn, is ‘n piele plaat!

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

Hoe like jy daai alliterasie, Otterjasie? – sorry, dis my direkte retoriese vraag aan Neil Sandilands, maar ek skiem hy sal approve… Ek het in ganse my lewe nog nooit ‘n episode van 7de Laan gekyk nie. Not a single one. Ek was meer van ‘n Egoli-fan in die 90s, so as jy dit vandag onder my aandag gebring het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSangoma Sandilands & Jou Pa se Posse – Maanskyn, is ‘n piele plaat!
Check hom

Albert Frost – Everlasting (Official Music Video)

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Fokkit, Albert Frost is die baas van social distancing. Jy moet hom check in sy nuutste music video. Dis net hy en die see en die berge en sy guitar. O ja, en ‘n goose wat op haar eie social distance. Dis ‘n moerse lekker rock tune met  Afrika vibes. Baie melodic met ‘n piele build-up. Everlasting is deur Albert …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAlbert Frost – Everlasting (Official Music Video)
Check hom

Gaan reinig jouself solank vir die Goue Graal…

In Kief musiek deur Rolbees2 Eiertjies

Moderne musiek. So voorspelbaar soos die All Lives Matter vs Black Lives Matter-debat op sosiale media. In ons gerepte moedertaal, daarby. Julle ken die nuwe, nuwe autotuned liedjies met tos lirieke en diepkeeldeuntjies. Van braai, brandewyn en bokkies in hulle kort flappende rokkies wat net rugbyhelde wil zaber. Dis in jou verdrietige TV shows en op jou huis-toe-ry radio. Dis …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesGaan reinig jouself solank vir die Goue Graal…