Check hom

Oorwaks – Wie nie wil hoor nie, moet voel

In Watkykjy Reviews deur Super Deluxe 3000Rek jou bek

LCD Soundsystem – LCD Soundsystem (9) Fokkenhel die eerste keer wat ek hierdie ouens gespeck het was by 'n festival in Kings Cross waar almal van hulle tiete afgetrip het. Het die album gewax kort voor ek hulle 'n tweede keer by die Astoria gaan sien het. Nog beter! Mense kan maar tune hierie electro synth sound is so laas …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Super Deluxe 3000Oorwaks – Wie nie wil hoor nie, moet voel