Check hom

The Soloists – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

In ‘n klein dorpie wat deur belaglike wette regeer word, oefen drie singende susters en hul hond vir die Jaarlikse Herfsfees. Maar ‘n onverwagte gebeurtenis sal hul planne ontwrig. Die regisseur is ‘n Iraanse vrou en hierdie 8-minute lange animated kortfilm deal met wat Iraanse vroue en ander vroue in soortgelyke situasies mee moet deal. Hopelik kry hierdie animasie kry …

Share dit faktap
griffinThe Soloists – kragtige kortes