Slashdogs – Progress through Plunder (2014) Verlede jaar het ek nogal baie bands review wat nie ‘n fok omgee vir genres of vir wat aangaan in die mainstream scene nie. Ek gaan hierdie jaar weer en vandag kyk ek na The Slashdogs! Daar van Sodom se wêreld, duskant die Jukskei. Hulle het sopas ‘n nuwe EP release en ek het …
Kry vir jou dubbele Slashdogs-ontsteking
Share dit faktap
The Slashdogs se album launch in Newtown
Deur Big H Ons was vir die aand na die hart van Johannesburg toe om die launch van The Slashdogs se nuwe album in Town Hall in Newtown te gaan check. Auriel van Zyl van ArcAngel Music het ‘n befokte gig aanmekaar gesit om The Slashdogs se nuwe album, Progress Through Plunder, bekend te stel. Ondersteun deur Cortina Whiplash, The …
Share dit faktap