Voor ons by die wilde westerns uitkom, lyk dit my dat dit nou ‘n slegte gewoonte raak oom eers oor die F1 kak te praat wanneer dit wel die naweek plaasvind, so kom ons kyk vinnig na die Hungarian Grand Prix? Met 14 races agter die rug bly daar 10 oor vir die seisoen. Max Verstappen het op die oomblik …