Hi Griff Jy het gesê ek kan gerus vertel hoe dit was, so hier is hy. My wederhelfte is ‘n moerse Phillip Phillips fan so sy was moerse excited om te gaan. Aangesien The Script die hoof act was het ek morge broeksnoek verwag, maar “to my surprise” was die crowd mense van alle ouderdomme, kleure en geure! Alhoewel meeste …
Watkykertjie deel sy aand uit met Phillip Phillips en The Script
Share dit faktap
Watkykertjie geniet Philips Philips en The Script
Hi Griff Jy het gesê ek kan gerus vertel hoe dit was, so hier is hy. My wederhelfte is ‘n moerse Phillip Phillips fan so sy was moerse excited om te gaan. Aangesien The Script die hoof act was het ek morge broeksnoek verwag, maar “to my surprise” was die crowd mense van alle ouderdomme, kleure en geure! Alhoewel meeste …
Share dit faktap
The Script en Phillip Phillips is volgende week in SA – score tickets en CDs!
Ierse pop-rock band, The Script is volgende week in Suid-Afrika en jol gigs in Joburg, Kaapstad en Durban (Hello, Durban! Julle kry ook musiek vir die eerste keer in ‘n moerse lang ruk. Geluk, man!). Die ouens het ook laat verlede jaar (so 5 maande terug) hulle musiekvideo vir Superheroes in Alexandra in Joburg kom skiet en die views trek …
Share dit faktap