Check hom

Dis nou vir jou ‘n Royal fokop, hoor!

In Snotstories deur griffin

Met Meghan Markle wat so rukkie terug met Prins Harry getrou het, is daar weer so bietjie ‘n long of twee vol excitement onder haar majestiet, Koningin Liesbet se rok ingeblaas. Wag, lig gou weer daai rok op – hier kom nog ‘n long vol excitement: die kinders het ook ‘n brood in die oond! *fistpump* Ons wag in spanning om te …

Share dit faktap
griffinDis nou vir jou ‘n Royal fokop, hoor!