Check hom

The River Band – uplifting depressing musiek?

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Vandag se album lê al vir ‘n aansienlike tydjie in my inbox maar ek het net te veel struikelblokke om te oorkom op die oomblik en kan nie elke week by ‘n review uitkom nie. Ek het so vinnige Youtube-brokkie gesien wat die promoters gestuur het en laat weet ek sal bietjie koekeloer en koekeluister. Dit was seker drie maande …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesThe River Band – uplifting depressing musiek?