Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Vandag se kragtige kortfilm het actually ‘n Academy Award gewen vir Best Live Action Short Film. Dis gekryf en direct deur Marshall Curry en vertel die storie van ‘n ma wat al hoe meer gefrustreerd raak …
Share dit faktap