Check hom

Oppikoppi 22 – Ontmoet The Mitten Fits!

In Oppikoppi deur griffinRek jou bek

Dis fokken lekker om nuwe musiek te discover. Dave en Jolene is ‘n duo uit Joburg wat daarvan smaak om die kitaar en die ukelele te tokkel. Hulle jol Saterdag by Oppikoppi, 12 uur die middag daar bo by die Klein Bar se stage. Die perfekte tyd om daar te gaan lam en so paar biere en shooters te klap …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOppikoppi 22 – Ontmoet The Mitten Fits!