Fokkit, ek is nogal stout vir ‘n goeie dokkie en het redelik lanklaas bietjie rondgekrap vir ‘n versameling van ‘n wye verskydenheid om oor ‘n naweek of twee te verslind. En toe kom ek sommer op ‘n hele fokken hoop goeies af wat my beslis vir die res van Maart gaan besig hou! Dan is daar nog ‘n paar splinternuwes …