Check hom

Waarheen het the Killers verdwyn?

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

The Killers – Live from the Royal Albert Hall DVD Ek het the Killers live gesien in Desember 2009 by die Val de Vie landgoed in die Paarl. Dit was fokken epic. Ek sal dit nooit vergeet nie. Die hele dag was net een massiewe jol, en die show daai aand – Jirre, it just blew me away. Toe ek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesWaarheen het the Killers verdwyn?
Check hom

The Killers – Battleborn (album review)

In Watkykjy Reviews deur Zirkie2 Eiertjies

Die laaste keer wat ek 'n The Killers album besit het was in 2004 toe ek nog 'n werk, 'n meisie en drome vir die toekoms gehad het. Daai album was Hot Fuss en ek het dit ontdek danksy die single Mr. Brightside wat ek gehoor het op Q Magazine se Best of 2003 Compilation CD. Ek het hierdie cd …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
ZirkieThe Killers – Battleborn (album review)