Check hom

As jy by die huis kom na werk, wag The Handmaid’s Tale season 4 vir jou!

In Movies en TV deur griffin

Vir dié van julle wat tot dusver tot op datum met die reeks is en met die einde van season 3 se cliffhanger in jou broek gekak het, moenie worry nie – ons gaan geensins spoilers van enige aard drop hierso nie, maar wel miskien net so paar hints wat darem nie die storie sal weggee nie. Voor ons daarby …

Share dit faktap
griffinAs jy by die huis kom na werk, wag The Handmaid’s Tale season 4 vir jou!
Check hom

Ses movies en ses reekse om hierdie moerse lang-langnaweek te kyk en binge!

In Movies en TV deur griffin

Goeie fok, is dit alreeds Goeie Vrydag!? Ek werk so fokken kakhard van die huis af dat ek eers ‘n halfuur terug besef het dat dit langnaweek is. Ek het nie eers met oom Cyril se speech oor die drank gekop dat Maandag ook ‘n vakansiedag is nie. Ek moes daai shit gaan google het. Ek sien Maandag is Family …

Share dit faktap
griffinSes movies en ses reekse om hierdie moerse lang-langnaweek te kyk en binge!
Check hom

Blessed be the fruit, bra!

In Snotstories deur griffin

Elizabeth Moss vertolk die rol van die hoofkarakter, June Osborne, in The Handmaids Tale en net soos met haar briljante vertolking van haar rol as ‘n vrou wat nie kak vat nie in Mad Men, wil dit voorkom of sy weer die komplekse rol aanneem van ‘n onderdrukte vrou wat sterk staan ten spyte van opperste seksisme en algemene goor …

Share dit faktap
griffinBlessed be the fruit, bra!