Check hom

Dirty Machines – “The End of History” – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Vandag se kortfilm is Dirty Machines – “The End of History”.  Dis nogal ‘n next level spekulatiewe stukkie content oor die moontlikheid intellectual property gebonde aan time travel. Dis nogal ‘n kopkrapper en die production value …

Share dit faktap
griffinDirty Machines – “The End of History” – kragtige kortes