Johannesburg-gebasseerde groove rock masjien, Deity’s Muse het hulle nuwe single, Satellites, sopas realease. Dit kom van hulle Indiegogo funded album, Convergence af. Gaan check gerus hulle volgende twee gigs uit by Rumours en Sundowners: 7 November 2015: Rumours Lounge, Weltevreden Park 13 November 2015: Sundowners, Alberton Check ook al hulle social what-whats uit nadat jy die video ge-speck het. Website: www.deitysmuse.com Twitter: https://twitter.com/deitysmuse …
So bietjie nuwe tunes deur local bands, Deity’s Muse en The Drift.
Share dit faktap
The Drift – Hunted (befokte metal music video)
Hierdie swaarmetaalseuns van Joburg het al stages gedeel met groot international metal bands soos Lamb of God, Protest the Hero, Wolfmother en Affiance om maar net so handjievol op te noem. Die ouens tune oor hulleself: “It takes years, and it all came down a difficult road. But no matter, because through our experiences in the South African underground music …
Share dit faktap
The Drift – Hunted
The Drift is ‘n metal band en tjommies van Watkykjy wat graag hulle nuwe tune met almal wil deel. Hulle het ook die afgelope naweek hulle music video vir dieselfde tune gaan film by Carfax en ons sal dit met al die Watkertjies deel sodra hulle klaar ge-edit het aan die outjie. Laat Marc van The Drift maar self hulle …
Share dit faktap