The American is seekr een van die fokken coolste spy thriller TV-reekse wat ooit gemaak is en Keri Russell en Matthew Rhys is ‘n fokken dodelike kombinasie. Daar is ‘n soortgelyk thriller reeks op pad na Netflix toe waar Keri die rol van Katie vertolk – ‘n ambassadeur waaroor die storie gaan. Basically kry hierdie karakter die rol as ambassadeur …