Times are tough. Die pryse van (basies) alles styg al hoe meer elke dag. Eskom mag dalk net ineenstort. Global warming en aardsbesoedeling was toe nie net ‘n foppery nie, nê? Werk is skaars en likwidasies volop. Die regering wil hulle vuil vingers in jou retirement piggy bank forseer. Moenie worry nie, want die wêreldekonomie gaan anyway voor dit alles …
The Catharina! The Boutique Farm Festival interviews!
Jirre, ek kan nie wag om hierdie Rasta broers en susters te sien uitfok op stage nie! Kom ons mission weer bietjie in ‘n ander musikale rigting. Die hele evolusie van The Catharina was nogal iets wat ek nie mooi voorheen verstaan het nie. Nou kan julle saam met my verstaan! The Catharina! Tune bietjie die Watkykertjies. Musiek is al …