Check hom

Dis alles of niks vir The Black Lapels van Durbs

In Rolbees Reviews deur Rolbees

The Black Lapels – All or Nothing EP Ek review nie baie bands van Durban and all nie, so dis dalk weer bietjie tyd. Blykbaar is Rob en Garth Warren wel bekend in die local scene daar. Rob skryf tunes, sing en jol kitaar terwyl Garth sing en baskitaar tokkel. Ek het eintlik geen idee wat tussen die mangos, suikerriete …

Share dit faktap
RolbeesDis alles of niks vir The Black Lapels van Durbs