Hier is nou vir jou ‘n band wat so underground klank het (in Suid-Afrikaanse terme at least) dat meeste ander rock en metal erg mainstream voorkom in vergelyking met hulle. Dit geld ook wat hulle image aanbetref – dis ‘n baie niche mark – en ek het nie eens geweet van Terminatryx voor ek begin reviews doen het vir Watkykjy …