Hierdie Ozzie aktrise het moeilik en arm grootgeword, deels as gevolg van haar ma se maniese depressie. Haar eerste acting job was om soos Strawberry Shortcake aan te trek of as Kersvader se elf assistent promotions te doen by shopping centres naby Adelaide. Eventually het die acting gogga haar gebyt en sy het haar groot moves gemaak tussen 2006 en …