Angelique Kerber is ‘n pro Duitse tennisspeler en ‘n voormalige nommer 1, wat pretty fokken moeilik is met Serena Williams wat alles so dominate. Sy het al drie grand slams gewen en het haar professionele debuut gemaak in 2003. In 2011 het sy die semi-finals van die US Open gemaak terwyl sy 92ste ge-rank was in die wêreld. Hierdie post …
Caroline Wozniacki – Woensdag se warm bokkie
Caroline Wozniacki is ‘n Deense professionele tennisspeler en voormalige wêreld nommer 1 met singles in beide 2010 en 2011. In 2012 en 2013 het sy effens gesukkel maar het in 2014 terug gekeer in top form en amper vir Venus Williams opgefok in die semifinals in Dubai. Sy het wel die China open verlede jaar gewen. Nou onlangs in die …
Maria Kirilenko – Woensdag se warm bokkie
Maria Kirilenko is ‘n voormalige professionele Russiese tennisspeler wat byvoorbeeld in 2002 die US Open Girls’ Singles gewen het. Sy het ‘n hele paar Grand Slam quarterfinals gehaal en was sterk op pad om die tenniswêreld te verower maar oOngelukkig het sy haar knieg opgefok hier teen die einde van 2013 en nooit regtig weer recover nie. Sy het intussen …