Tame Impala – Currents Kevin Parker het een fokken weird mind. No worries, mate. Dié geesteskind van Tame Impala en sy trawante kom oorspronklik van Perth af en maak musiek wat bietjie meer spaced out is as jou gemiddelde Top 40 treffertjies. Baie meer. Snaaks genoeg is Tame Impala veronderstel om ‘n rock band te wees. En dis hoe ek …
Share dit faktap